SPA BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-02-2017 1:55:19 PM
06-03-2017 1:55:19 PM
Hierdie bekende spa in die Upington omgewing beskik oor 'n senior posisie vir 'n kandidaat met bo-gemiddelde organiseringsvaardighede en passie vir die toerisme industrie om spa verder te ontwikkel en bestuur:

SPA BESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met 'n tersiêre kwalifikasie in Bestuur met ten minste 5-7 jaar ondervinding in die bestuur van n 4 of 5 ster spa kan aansoek doen
- Goed georganiseerd wees en akkuraat onder druk kan funksioneer
- Bo- gemiddelde menseverhoudinge en taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardighede in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Volle bestuur van spa met terapeute
- Motiveer van personeel
- Skeduleer van behandelings
- Aankope en bestellings
- Algemene kantooradministrasie
- Skakeling met media en bestuur