STELSEL/AKKREDITASIE KOORDINEERDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-03-2019 1:41:38 PM
07-05-2019 1:41:38 PM
Hierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering en verpakking van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul kantoor:

STELSEL / AKKREDITASIE KOORDINEERDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van goed georganiseerde en presiese individue met minimum 3 jaar ondervinding in verskeie gehaltebestuurstelsels in ‘n soortgelyke pos binne ‘n boerdery
opset
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office beskik
- Die ideale kandidaat moet oor goeie menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede beskik
- Kennis van spesifieke gehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA / HACCP

Pligte gaan onder meer insluit:
- Volle bestuur van stelsel/ akkreditasie afdeling
- Voorbereiding van en verbeterings aan gehaltebestuurstelsels
- Voorbereiding van oudit-lêers
- Doen van pre-oudits sowel as ander algemene administrasie soos van pos vereis.

Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MAST voor 29 Maart 2019