STOELASSISTENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-05-2019 10:31:24 AM
03-07-2019 2:36:07 PM
Hierdie gevestigde mediese praktyk met hul hoof fokus gemik op die diagnose, voorkoming en behandeling van verskeie tandheelkundige probleme asook siektes van die tande en tandvleis beskik oor ‘n geleentheid vir goed opgeleide kandidaat om deel te word van hul suksesvolle span as

STOELASSISTENT
UPINGTON

Vereistes:
- Die geskikte kandidate sal gekwalifiseerd wees as stoelassistent ondersteun deur 2-3 jaar praktiese ondervinding
- Goeie menseverhoudinge wat graag ‘n loopbaan in die bedryf wil maak.
- Stiptelikheid, netheid, empatie, vriendelike professionele geaardheid
- Goeie kommunikasie- en rekenaarvaardighede in Medi-Mass
- Eie vervoer met geldige lisensie
- Onder druk kan funksioneer en bereid wees om van tyd tot tyd langer ure te werk.
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met ‘n HPCSA registrasie. Indien nie geregistreer moet kandidate bereid wees vir 2 jaar deeltydse studies ( met minimum Matriek
Biologie).

Hoof pligte gaan ondermeer wees:
- Die assistering van die tandarts in praktyk en teater om tandheelkundige prosedures uit te voer
- Aangee van instrumente soos tandarts dit benodig
- Voorbereiding van materiale, vulsels en afdrukmateriaal en inspuitings
- Sterilisering van instrumente na afloop van elke konsultasie
- Hulpverlening aan pasiente asook ander algemene kantoor administrasie.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Stuur CV, met verwysing MFSA, voor 24 Mei 2019