STOORBESTUURDER(OESB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-06-2019 8:52:51 AM
19-07-2019 7:19:51 AM
Hierdie Suid- Afrikaanse vervaardiger, groothandelaar en verspreiders van kwaliteit beligting-, elektriese & elektroniese produkte en oplossings beskik oor ‘n posisie vir ‘n dinamiese, stelselgedrewe persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuur-span, as:

STOORBESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van vriendelike individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos
met deeglike voorraadondervinding,
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Sage
- Vermoë om onafhanklik te opereer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Effektiewe bestuur van voorraadvlakke wat insluit die ontvangs, stoor asook verspreiding van voorraad
- Vooraf beplanning en implementering van werksvloei in die stoor
- Nagaan van huidige kontrole stelsels en verbetering daarvan
- Rekordhouding en basiese administrasie soos nodig.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur volledige CV, met verwysing OESB voor 14 Junie: 2019