STREEKTAKBESTUURDER - Kimberley Verfied

Salary Negotiable Kimberley, Northern Cape Kimberley, Northern Cape more than 14 days ago 10-04-2015 6:33:50 AM
08-05-2015 6:33:50 AM
Mooirivier- KZN

Ons kliƫnt wat spesialiseer in verskeie fasette in die landbou sektor bied die volgende geleenthede aan dinamiese, energieke kandidate om deel te vorm van hul span as:

STREEKTAKBESTUURDER

Vereiste:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 5 jaar generiese bestuursondervinding
- Kennis van veeartsenykunde in u guns tel
- Ondervinding en in diepte kennis van diere gesondheidsprodukte, veeteelt en wetgewing rakende die geskeduleerde medisyne mark is ook van belang
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel Evolution
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels

Pligte:
- Verseker produktiwiteit en doeltreffendheid
- Verseker nakoming van alle toepaslike wetgewende vereistes
- Dryf die verkoopstrategie
- Bestuur personeel
- Bestuur die begroting van die tak
- Bestuur kliƫntediens en verhoudings.