STUDENT TAFELDRUIF PAKSEISOEN - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 31-07-2018 9:04:22 AM
25-09-2018 9:04:22 AM
Studente word benodig vir die 2018/2019 tafeldruif pakseisoen in die volgende areas: Upington, Keimoes, Kakamas, Augrabies, Blouputs en Marchand.

STUDENTE; TAFELDRUIF PAKSEISOEN

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Goed georganiseerd wees met algemene rekenaarvaardigheid
- Indien vorige ondervinding sal tot kandidaat se voordeel wees
- Geldige bestuurslisensie tot u voordeel

Kandidate moet beskikbaar wees vanaf ongeveer middel November 2018 tot Februarie 2019.