SUPERMARK BESTUURDER (ORRK) - Kimberley Verfied

Salary Negotiable Kimberley, Northern Cape Kimberley, Northern Cape more than 14 days ago 18-04-2017 2:19:21 PM
16-05-2017 2:19:21 PM
Nasionaal bekende supermark in Suid- Afrika met tak in KIMBERLEY beskik oor geleenthede vir kandidate met ondervinding in 'n supermark omgewing om aansoek te doen vir die vakante pos:

SUPERMARK BESTUURDER
KIMBERLEY

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in alle fasette van die bestuur van 'n supermark
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Kennis en ondervinding van hardeware sal goed gunstig wees
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goed georganiseerd wees en personeel kan bestuur
- Algemene rekenaarvaardigheid in MS Office
- Bereid wees om lang ongereelde te werk