Supervisor Welding Workshop - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-10-2014 9:49:12 AM
10-11-2014 9:49:12 AM
UPINGTON

Ons kliƫnt, nasionale markleier in die pad vervoerbedryf beskik oor 'n uitstekende loopbaan geleentheid aan 'n dinamiese, energieke en selfgedrewe persoon om deel te vorm van hul span as:

Vereistes:
- Minstens Matriek en/of 'n N6 as gekwalifiseerde sweiser met ten minste 5 jaar toepaslike ondervinding in 'n werkswinkel omgewing
- Goeie kennis van tydsbestuur, personeel administrasie is ook van belang
- Moet take kan verrig soos projekbestuur en oor goeie organiseringsvaardighede beskik