TAFELDRUIF PAKHUISBESTUURDER Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 09-01-2017 10:07:04 AM
06-02-2017 10:07:04 AM
Ons wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe persone met sterk leierskapsvaardighede en die vermoƫ om ? tafeldruif pakhuis in alle fasette onafhanklik te bestuur om aansoek te doen vir die geleentheid in die buiteland, EGIPTE.

TAFELDRUIF PAKHUISBESTUURDER (verw. MMT)
EGIPTE

Vereistes:
- Kandidaat moet ten minste 5-10 jaar ondervinding in verbouing & verpakking van tafeldruiwe beskik.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Vermoƫ om onder druk te funksioneer ondersteun deur sterk gehalte ingesteldheid wat gefokus is op produksie en kwaliteit.

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Die ontwikkeling en instandhouding van stelsels binne die pakhuis met die doel gerig om optimale produksie te verseker
- Handhawing van gehalte bestuurs standaarde asook die bevordering daarvan.
- Arbeidsbestuur & opleiding van arbeid vorm ook deel van daaglikse verantwoordelikhede om optimale produksie en kwaliteit te verseker.

Die suksesvolle kandidaat sal ? bo-gemiddelde vergoedingspakket ontvang, wat insluit behuising, vliegtuigkaartjies, medies, werksvervoer en drywer, selfoon toelaag
en skootrekenaar.

Diensaanvaarding: Spoedig moontlik / 1 jaar kontrak verlengbaar tot 3 jaar.
Kandidaat moet alreeds in besit wees van ? geldige paspoort.