TAKBESTUURDER - Postmasburg Verfied

Salary Negotiable Postmasburg, Northern Cape Postmasburg, Northern Cape more than 14 days ago 07-11-2016 10:02:58 AM
05-12-2016 10:02:58 AM
Hierdie een stop winkel vir al jou bou en hardeware benodigdhede beskik oor die bestuursposisie vir 'n goed georganiseerde kandidaat met bo-gemiddelde menseverhoudinge by hul tak te Postmasburg as:

TAKBESTUURDER
POSTMASBURG OMGEWING

Vereistes:
- Minimum Graad 12 met ten minste 5 jaar bestuursondervinding
- Deeglike kennis van die boubedryf
- Gesonde menseverhoudings met goeie kommunikasie vaardighede
- Rekenaar- en administratiewe agtergrond
- Goeie leierskapsvaardighede
- Professionele optrede

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Winsgewende bestuur van betrokke tak
- Begrotingsbestuur
- Voorraadbestuur
- Koördinering,motivering en bestuur van personeel
- Bestuur van veiligheidstandaarde
- Administratiewe en batebestuur
- Uitbreiding van markaandeel
- Promosie bestuur