TEGNIESE/ ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (JUB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 31-01-2018 8:23:40 AM
26-02-2018 2:40:35 PM
Hierdie Besproeiingsraad in die Benede Oranjerivier-gebied beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n handvaardige kandidaat en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen as:

TEGNIESE-/ ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van handvaardige en praktiese kandidate met die nodige kennis en ondervinding om instandhouding en herstelwerke aan die kanaal te doen asook om die administrasie van die Raad te behartig.
- Vermoë om onafhanklik asook deel van ‘n span te kan funksioneer, deeglikheid en akkuraatheid
- Rekenaarvaardigheid in MS Office
- Geldige rybewys en eie vervoer.

‘n Mededingendde salaris sowel as aangename werksomstandighede word aangebied.