TEGNIESE BEMARKER (OATB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-03-2017 2:06:48 PM
19-04-2017 2:06:48 PM
Hierdie instansie met verskeie takke in Suid- Afrika wat alreeds meer as 100 jaar diens lewer in die landbou sektor beskik oor die volgende beroepsgeleentheid by die UPINGTON TAK vir dinamiese, energieke persone en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen.


TEGNIESE BEMARKER

NOORD-KAAP & NAMIBIE

Vereistes:


- Resultaatgerigte, mens-gedrewe persone met ‘n passie vir die landbou industrie en verkope kan aansoek doen.

- Daar word ook ‘n landbou- / siviele tersiêre kwalifikasie met ‘n minimum van 5 jaar toepaslike ondervinding vir die pos vereis.

- Bogemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede

- Onafhanklik te kan funksioneer

- Geldige bestuurslisensie , asook bereidwilligheid om te reis in die Noord- Kaap en Namibie.


Pligte sluit in:


- Bemarking van maatskappy dienste en toerusting

- Voorbereiding van kwotasies

- Kliëntediens

- Opvolg van bestelling en aflewering

- Ontwerp van besproeiingstelsels