Telebemarkers Benodig - Amanzimtoti Verfied

Salary Negotiable Amanzimtoti, Kwazulu-Natal Amanzimtoti, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 23-10-2014 6:51:30 AM
20-11-2014 6:51:30 AM
Maatskappy in Amanzimtoti is nou opsoek na jong, dinamiese persone vir Televerkope.
Talentvolle kandidate moet: uitstekende kommunikasie toon, ambisie en sukses wil bereik.
Geen ondervinding word benodig ons bied volle opleiding en basiese salaris plus voordele word aangebied.
As jy dink jy die regte kandidaat is, stuur vandag jou CV deur.
Onmiddelik beskikbaar.
Vereiste: Matriek