Telebemarkers Nodig - Amanzimtoti Verfied

Salary Negotiable Amanzimtoti, Kwazulu-Natal Amanzimtoti, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 29-09-2014 9:48:54 AM
27-10-2014 9:48:54 AM
Telebemarkers posisies nou oop om onmiddelik te begin by Awesome Maatskappy!

Werks atmosfeer: PRET!
Die werk daag jou uit elke dag.
Verdienings moontlikheid: Ons praat van BAIE!

Geen ondervinding? Dis nie 'n probleem, ons verskaf jou eie leier om seker te maak net die beste word uit jou gebring.

Minimum Vereistes: Matriek en SA ID

Ons kan nie wag om fantastiese kandidate te ontmoet nie!