Telebemarkers Nodig - Amanzimtoti Verfied

Salary Negotiable Amanzimtoti, Kwazulu-Natal Amanzimtoti, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 20-10-2014 11:01:11 AM
17-11-2014 11:01:11 AM
Ons is nou opsoek na individuele wat by ons "Pret Kultuur" kan aansluit voor 2015 begin!
Hierdie is die ideale geleentheid vir iemand wat hul Verkope Loopbaan wil begin of verder vat.
Ons bied volle opleiding asook basiese salaris met vele maatskappy voordele.
Minimum Vereiste: Matriek
Stuur vandag jou cv deur

Recruiter: Lee Kin