TELEFOON BEMARKER (OKB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-02-2017 7:12:02 AM
23-03-2017 7:12:02 AM
Hierdie gevestigde finansiële-/ versekeringsinstansie met verskeie dienste insluitend kort termyn versekering, lewens versekering, medies en begrafnisdekking beskik oor 'n geleentheid weens uitbreiding van hul besigheid 'n dinamiese, energieke kandidaat om aansoek te doen vir die geleentheid:

TELEFOON BEMARKER

UPINGTON OMGEWING

Vereistes:

- Matriek ondersteun deur 'n natuurlike passie en liefde vir bemarking en mense

- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel

- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede, asook taalvaardigheid in Afrikaans en Engels

- Gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse

- Vermoë oor beskik om onafhanklik te kan funksioneer en self te motiveer

- Bereid wees om soms oortyd of ongereelde ure beskikbaar te wees


Pligte gaan ondermeer insluit:


- Telefoniese bemarking van dienste aan potensiële kliënte

- Alle administrasie rakende verkope oor die foon

- Reël van afspraak indien nodig met makelaar


Bemarkingstudente of kandidate met ondervinding uit die industrie is welkom om aansoek te doen.