Telesales Agents - Roodepoort Verfied

R 10000 per month Roodepoort, Gauteng Roodepoort, Gauteng more than 14 days ago 21-04-2017 1:40:08 PM
09-05-2017 2:17:28 PM
Junior Telesales Verteenwoordiger
‘n Gevestigde Direkte Bemarkings Maatskappy het ‘n tak geopen in Roodepoort en is opsoek na dinamiese, uitgesproke, teiken gedrewe individue om aan te sluit by ons vinnige, pret, hard werkende verkoops span. Ons wil graag suksesvolle kandidate toerus om leierskaps rolle te vul. Hierdie is die geleentheid vir persoonlike groei en loopbaans ontwikkeling.
DIE POS:
Hierdie geleentheid sluit in verkope, kliente werwing, kliente diens, produk opleiding en span werk vaardighede. Die vergoeding is kommissie gebaseerd, wat jou in die opwindende posisies los om jou eie inkomste te bepaal.

Vereistes:
• Matriek Sertifikaat / NQF 4
• RSA ID
• Gewilligheid om te leer
• Determinasie en dryfkrag
• Uitstekende Kommunikasie vaardighede en Telefoon Etiket – Verkieslik Engels en Afrikaans

Recruiter: The Unlimited*