Telesales Agent - Centurion Verfied

R 5000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 07-05-2015 1:38:03 PM
04-06-2015 1:38:03 PM
Inhouse Call Center Agents
Het JY 'n gladde-bek? Is jy HONGER vir SUKSES? Dis NOU die tyd om die lewe te begin geniet wat jy altyd oor gedroom het!
Ons Centurion gebasseerde call center benodig energieke & gemotiveerde Agente, wat volt Afrikaans kan praat, skryf en lees, om afsprake vir die Sales Executives te boek.
VERDIEN tot R 7500 Ons leer jou olie aan 'n Arabier verkoop.

Recruiter: Diversit-E