ADMIN DAME - Pretoria Verfied

R 12000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 03-11-2017 9:53:04 AM
29-12-2017 9:53:04 AM
TEMP ADMIN DAME (4 – 6 MAANDE KONTRAK)
DRINGENDE POS: MOET DADELIK KAN BEGIN

Aanstelling: Tydelike pos, 4 – 6 maande kontrak
Area: Hatfield, Pretoria, Gauteng
Salaris: R10 000 – R12 000

Dame tussen 30 – 40 jaar oud.
Die firma versoek CVs met ‘n onlangse foto van die kandidaat.
100% Afrikaans en Engels – lees praat en skryf.
Vorige admin ondervinding met verwysings rakende akkuraatheid noodsaaklik.
Aandag aan detail uiters belangrik! Geen ruimte vir foutiewe data vaslegging nie.
Invoer en proseseering van Student inliging op verskeie stelsels – MOET 100% akkuraat wees.
Opgewekte persoonlikheid
Gaan direk met student en die publiek werk.
Goeie mense verhoudings.
Micorosft Word en Excel kennis baie belangrik.
Moet dadelik kan begin – so vroeg as Maandag, 6 November 2017.