Terreinmeester - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-10-2014 9:53:27 AM
10-11-2014 9:53:27 AM
Daar word gesoek na eerlike, hardwerkende kandidate wat hulle eie inisiatief kan neem in sy betrekking as:

TERREINMEESTER (ref. OMDT)

Vereistes:
- Minstens matriek met 'n minimum van 2 tot 4 jaar ondervinding in 'n soort gelyke omgewing
- Bo- gemiddelde syfervaardighede asook uitstekende interpersoonlike vaardighede
- Kennis van veiligheid- asook gesondheidsvereistes
- In 'n span kan saam werk en die mede werkers kan positief inspireer
- Beheer kan uitoefen en onder druk kan funksioneer
- Rekenaarvaardig wees in basiese MS Office programme
- Bereid wees om oortyd te werk, wanneer nodig

Pligte:
- Hantering van bakke voorraad lyste
- Aflaai en oplaai van vragte
- Plasing van toerusting- SAD
- Algemene netheid van die depot