TOONBANK VERKOOOPSPERSOON/BEMARKER(OTVB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-05-2019 9:47:20 AM
05-06-2019 9:08:53 AM
Hierdie gevestigde instansie wat spesialiseer in tegniese installering beskik oor die volgende posisie vir 'n dinamiese energieke kandidaat as:

TOONBANK VERKOOPSPERSOON/ BEMARKER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Vriendelike kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in 'n verkoops-/ bemarkingsomgewing kan aansoek doen
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u guns tel
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Inisiatief kan neem om kliënte tevredenheid verseker
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Basiese syfervaardigheid
- Bereid wees om te leer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Kwotasies en bestellings asook na verkope diens
- Algehele kliëntediens
- Bemarking van dienste en produkte