Toonbank Verkope - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-02-2015 12:10:27 PM
23-03-2015 12:10:27 PM
Upington

Bekende instansie met takke regoor Suid- Afrika wat spesialiseer in die verkoop van boumateriaal en algemene hardeware is opsoek na kandidate om aansoek te doen vir die volgende poste:

TOONBANK VERKOPE (ref. OLTV)

Vereistes:
- Minstens Matriek met 2-4 jaar ondervinding in verkope. Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Rekenaarvaardig wees in die basiese MS Office programme, internet gebruik en eposse asook Pastel
- Ingestel wees op goeie kliëntediens, professioneel en vriendelik kan optree
- Oor goeie menseverhoudinge beskik
- Vlot wees in Afrikaans en Engels
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar