TOONBANKVERKOPEKLERK and TEGNIKUS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 29-08-2016 10:27:25 AM
26-09-2016 10:27:25 AM
Ons kliënt, ? nasionale maatskappy wat spesialiseer in die verkoop van alle komponente vir die oprigting van elektriese heinings en sekuriteitstelsels, beskik oor die volgende geleentheid vir ? energieke en selfgedrewe individu met inisiatief en ? passie vir kliëntediens

TOONBANKVERKOPEKLERK & TEGNIKUS
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek met minstens 2 jaar ondervinding in ? verkoopsomgewing, ondersteun deur
- Uitstekende organiseringsvaardighede
- Tweetaligheid
- Rekenaargeletterdheid in MS Office
- Geldige rybewys.
- Ondervinding van elektroniese meganika sal tot u voordeel wees.

Sleutelverantwoordelikhede behels:
- Interne toonbankverkope
- Hantering van kliënte navrae en bestellings en gepaardgaande administrasie.
- Algemene herstelwerk van komponente op ? moederbord.

In ruil word ? onderhandelbare vergoedingspakket aangebied.