TRACKING ASSISTENTE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-08-2016 12:42:06 PM
14-09-2016 12:42:06 PM
Hierdie gevestigde langafstand vervoer maatskappy beskik oor geleenthede vir junior kandidate wat bereid is om lang ongereelde ure te werk en nooi alle belangstellendes om aansoek te doen:

"TRACKING" ASSISTENTE
UPINGTON

Vereistes:
- Minimum matriek met bereidwilligheid om lang ongereelde ure te werk en opgelei te word
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer om skofte te kan werk
- Goeie rekenaarvaardigheid in die basiese programme
- Skoon kriminele rekord
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar
?
Pligte gaan ondermeer insluit:
- Hantering van en monitor van trokke op die "tracking" sisteem
- Ontvangs van POD dokumente van vragte wat inkom en uitreik van POD vir vragte wat uitgaan
- Byhou van alle gebeure
- Monitor alle CCTV kameras op perseel en in geboue
- Rapporteer enige afwykings in die nag
- Beheer toegang by hek met afstand beheer hek beheer en intercom

Skofte behels - Middagskof - 16h00 - 24h00 en nagskof 24h00 - 08h00
Elke 2 de naweek werk hulle 22h00 - 06h00 Saterdag en Sondag

Markverwante salaris met insentiewe word aangebied vir die suksesvolle kandidaat.