Trainee Manager - Roodepoort Verfied

Salary Negotiable Roodepoort, Gauteng Roodepoort, Gauteng more than 14 days ago 21-04-2017 1:46:50 PM
12-05-2017 10:52:37 AM
Junior Tak Bestuurder
Is jy 'n liefdevolle mense mens wat doelgerig is , met sterk kommunikasie vermoëns, en is toegewy aan 'n hoë vlak van kliëntediens lewer? As jy is, dan is die 'n geleentheid vir jou om by ‘n suksesvolle, vooruit denkende span binne die Bemarking bedryf aan te sluit. Ons is 'n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer wat sedert 1994 al bestaan. Ons bied 'n Leierskap Ontwikkelingsprogram wat 'n geleentheid bied om die besigheid te leer, Spanleier te word en dan jou pad tot Eienaar vlak te maak ons gee talentvolle jong Suid-Afrikaners die geleenthied om mense se lewens te verander vir die beter, Soveel so, dat ons bereid is om ons geld, ons tyd, ons afrigting en opleiding te belê in die regte kandidaat vir 'n leierskapsrol. Daar is enorme groeipotensiaal in ons maatskappy! Ons is op soek na emosioneel volwasse, hoogs gedrewe mense wat uitstekende telefoon wyse, en 'n “flair” vir verkope. Ondervinding in Bemarking is nie 'n vereiste nie, maar 'n voordeel. Die enigste vereiste wat ons nodig het van julle is jou vasberadenheid en dryf krag om te slaag. Op 'n sertifisering vlak, wat ons nodig het individue wat hul Matriek en Suid-Afrikaanse ID het.
Ons sal jou alles gee wat jy nodig het:
• Die gereedskap
• Die opleiding
• Leierskap
• Databasis
• Administratiewe ondersteuning
• Finansiële ondersteuning
• Emosionele Ondersteuning

Recruiter: The Unlimited*