TREKKER OPERATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-01-2017 10:01:10 AM
06-02-2017 10:01:10 AM
Hierdie bekende boerdery in die Kakamas omgewing beskik oor geleenthede vir ervare en goed opgeleide kandidate in die volgende betrekking:

TREKKER OPERATEUR
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Goed opgeleide kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die operateur van 'n trekker
- Verdere vereiste sluit in 'n formele opleiding
- Goeie ondervinding in spuit met 'n trekker asook die gebruik van implemente
- Geldige bestuurslisensie sal in u guns tel