Tweerigting Radio Tegnikus - Nylstroom Verfied

R 20000 per month Nylstroom, Limpopo Nylstroom, Limpopo more than 14 days ago 27-02-2019 7:36:37 AM
24-04-2019 7:36:37 AM
Job Description
Tweerigting Radio Tegnikus benodig in Groblersdal, Limpopo.
Ondervinding:
Radio Programmering
Radio Inistallasies
Herhaler Installasie en basiese radio onderhoud
Bestuurslisensie verpligtend
Goeie mense verhoudings
Afrikaans as moedertaal
Tussen 25 en 40 jaar oud
Dit is nie 'n BEE aanstelling nie
Salaris is onderhandelbaar.