Vakleerlingskappe werktuigkundige en Passer and Draaier - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-03-2015 1:10:40 PM
02-04-2015 1:10:40 PM
StraussBurg Omgewing

Hierdie gevestigde tafeldruif- en rosyneboerdery beskik oor die volgende 3 jaar vakleerlingskappe vir individue met ? passie in meganika.

VAKLEERLINGSKAPPE WERKTUIGKUNDIGE & PASSER EN DRAAIER

Vereistes:
- Energieke persone met ? sterk tegniese aanleg, wat onafhanklik kan funksioneer en goed handvaardig is
- Die suksesvolle persoon moet oor minimum Matriek met ? relevante N2 Kwalifikasie beskik
- In besit wees van ? geldige swaarvoertuig lisensie
- Hardwerkend, deeglik en flink van geaardheid wees.


Internskap is onderhewig aan die slaag van ? voorgeskrewe mediese ondersoek.

Daar word ? mededingende salaris volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.