VEE PLAASBESTUURSPAAR Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 09-01-2017 10:09:22 AM
06-02-2017 10:09:22 AM
Hierdie vooruitstrewend boer naby Ariamvlei, Namibië beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met die nodige kennis en ondervinding in skaap boerdery.

VEE PLAASBESTUURSPAAR ( verw. OPLB)
ARIAMSVLEI, NAMIBIË OMGEWING

Vereistes:
- Minimum van 5-7 jaar ondervinding in die bestuur van alle fasette van 'n skaap plaas
- Goeie kommunikasievaardighede en menseverhoudinge
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Goeie tegniese- / meganiese aanleg, deeglike kennis van draad-en waterwerk

Pligte behels:
- Gesamentlike bestuur van boerdery eenheid in noue samewerking met werkgewer
- Handhawing van optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery

Voordele eie aan die bedryf word aan die suksesvolle kandidate aangebied.