Veeplaas Bestuurder - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 07-02-2017 12:52:58 PM
07-03-2017 12:52:58 PM
Mora Plase beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in Vryburg omgewing: Veeplaas Bestuurder (Beesplaas)

Die geskikte kanidaat moet ‘n dinamiese en ervare plaasbestuurder wees met ‘n passie vir boerdery. ‘n Goeie pakket word aangebied.

Die suksesvolle kandidaat
• Moet onafhanklik kan funksioneer
• Moet oor goeie probleem oplossing en besluitnemings vermoë beskik
• Beskik oor naskoolse landbou kwalifiasie
• Ondervinding in weidingsbestuur
• Ondervinding in bestuur van bees kudde
• Ondervinding in instandhouding van krale en kampdrade
• Beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing