VERFWINKEL ASSISTENT - Pretoria Verfied

R 10000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 10-05-2017 11:56:43 AM
07-06-2017 11:56:43 AM
VERFWINKEL ASSISTENT - Pretoria-Oos

Versoek: Stuur asseblief ‘n onlangse foto van jou saam met die aansoek.
Aanstelling: Permanent
Ligging: Pretoria-Oos, Gauteng
Salaris: R7 000 – R10 000

Opsoek na ‘n man tussen die ouderdom van 24 en 30 jaar oud.
Eie en betroubare vervoer om by die werk te kom.
Vorige ondervinding in ‘n verfwinkel sal ‘n aanwins wees, maar nie noodsaaklik nie, opleiding kan gegee word.
Moet in staat wees om swaar emmers verf te hanteer en dra en ‘n goeie kleur oordeel.