VERKOELINGSTEGNIKUS ( verw. OKEV) KEIMOES - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
27-02-2017 8:38:47 AM
27-03-2017 8:38:47 AM
Hierdie instansie wat elektriese-/ verkoeling herstelwerk, installasies en dienste lewer in die Keimoes omgewing beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen;
VERKOELINGSTEGNIKUS ( verw. OKEV)
KEIMOES OMGEWING
Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n tersiêre kwalifikasie in die herstel en installeer van verskillende verkoeling
- Ondersteun deur ten minste 2 jaar praktiese ondervinding
- Vermoë om onafhanklik asook onder druk te funksioneer
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Geldige rybewys
- Bereid wees om soms lang ongereelde ure te werk