Verkoops Agent Benodig Dringend - Amanzimtoti Verfied

Salary Negotiable Amanzimtoti, Kwazulu-Natal Amanzimtoti, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 25-09-2014 8:29:08 AM
23-10-2014 8:29:08 AM
Ons is dringend opsoek n jong, kandidaat wat by ons span kan aansluit.

Volle opleiding en ondersteuning word aangebied.

basiese salaris + komissie+ medies

Alle kandidate moet matriek sertifikaat he en SA ID

Stuur jou cv