Verkoops Agent - Vanderbijlpark Verfied

R 6000 - 10 000 per month Vanderbijlpark, Gauteng Vanderbijlpark, Gauteng more than 14 days ago 09-02-2019 8:07:53 AM
06-04-2019 8:07:53 AM
Werk Titel: Verkoops Agent

Plek: Vanderbijlpark

Verdienste: Onbeperkte kommissie (R6 000 - R10 000 per maand)

Werk Tipe: Voltyds en Kantoorgebaseer

Ons maatskappy het 'n fantastiese geleentheid vir talentvolle en ambisieuse individue om by een van ons nuwe takke aan te sluit in Vanderbijlpark.

Rol Oorsig:

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om verkoopsdoelwitte te bereik en die vermoë hê om in ‘n span en op hul eie te kan werk. Aansoekers moet ook goeie kommunikasievaardighede hê, 'n positiewe houding en self gemotiveerd wees.

‘n Minimum matriek kwalifikasie en 'n SA-ID is noodsaaklik.

Stuur asseblief CV's na die e-pos adres hieronder.

Recruiter: The Unlimited*