VERKOOPS /ALGEMENE BESTUURDER (JIB) - Upington Verfied Gold Badge

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-06-2017 7:28:33 AM
07-08-2017 7:28:33 AM
Hierdie groep beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met bo-gemiddelde kennis en vaardighede as verkoops-/ algemene bestuurder in Upington:

VERKOOPS-/ALGEMENE BESTUURDER
UPINGTON OMGEWING:

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar ondervinding in die trok industrie wat insluit deeglike kennis van parte asook nuwe trokke
- Goeie probleemoplossingsvaardighede
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardig wees in MS Office
- Akkuraat onder druk kan funsioneer