Sales and Marketing Trainee - Roodepoort Verfied

Salary Negotiable Roodepoort, Gauteng Roodepoort, Gauteng more than 14 days ago 24-02-2017 10:42:46 AM
10-03-2017 10:24:21 AM
Verkoops en Bemarkings Leerling

‘n Voorste Direkte Bemarkings maatskappy het ‘n nuwe tak in Roodepoort oopgemaak en is nou opsoek na slim, goed georganiseerde en hardwerkende individue om by die span aan te sluit.

Ons ontwerp en voer veldtogte uit vir ‘n verskeidenheid van finansiele produkte. Ons glo in die krag van harde werk en bepaling. Dis ‘n fantastiese geleentheid binne die direkte bemarkings span waarin jy effektiewe produk opleiding ontvang, deur ‘n pasgemaakte program met topklas mentorskap en ondersteuning, wat jou beroep groei en ontwikkeling verseker. Hierdie is ‘n intreevlak rol wat, vir die gekiesde kandidaat, ‘n kans gun om jou eie span binne ‘n paar maande te lei.

Ons bevorder net van binne die maatskapy – dus begin al die verkoops agente en vakleerlinge op ‘n intreevlak basis.
Ons is opsoek na individue met ‘n entrepreneuriese gees en ‘n begeerte om te slaag.

Hierdie verkope / bemarkings rol behels:
• Verkope en klient werwing
• Klient dienste
• Openbare en motiverende toespraak
• Spanwerk vaardighede

Recruiter: The Unlimited*