Verkoops Persoon - Pretoria Verfied

R 4500 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 15-05-2017 8:56:57 AM
12-06-2017 8:56:57 AM
Plus10 Discount Furnishers in die Kolonnade Sentrum is op soek na 'n self gedrewe verkoops persoon. Kandidate moet Engels en Afrikaans kan praat en vorige meubel verkope ondervinding he. Die suksesvolle aansoek sal 'n basiese salaris met kommissie verdien.