Verkoopskonseltante - Pretoria Verfied

R 14000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 08-06-2019 9:50:45 AM
19-06-2019 5:17:01 PM
Gryp jy elke geleentheid aan om die beste te wees in jou veld. Wees ‘n verkoopskonseltant in ‘n stabiele , vinnig groeiende maatskapy in Pretoria-Oos.

Ons is op soek na kanidate met ‘n netjies voorkoms en goeie kommunikasie vermoë. Ons bied ‘n uitstekende vergoedings pakket met ‘n doelwitgedrewe salaris en kommissie. Presteer en verdien meer.

Vinnige bevorderings moontlikhede. Word bevorder van ‘n veldkonseltant tot spanleier tot bestuurder.

Vereistes:
? Matriek
? 2 jaar verkoops ondervinding
? Eie vervoer (sal ‘n voordeel wees)

Recruiter: Bluemelon