VERKOOPSVERTEENWOORDIGER (MNV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-02-2017 7:19:47 AM
23-03-2017 7:19:47 AM
Hierdie maatskappy in die verpakkingsindustrie met nasionale kliënte asook Internasionale afsetgebiede beskik oor 'n geleentheid vir 'n energieke, vriendelike en passievolle kandidaat om aan te sluit by hul suksesvolle span as

VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

UPINGTON OMGEWING

Vereistes:


- Ten minste 3-5 jaar praktiese ondervinding in bemarking en verkope, indien ondervinding uit die landbou industrie sal dit tot u voordeel wees

- 'n Tersiêre kwalifikasie sal in u guns tel

- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede

-Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels

- Geldige rybewys en eie vervoer

- Bereid wees om te reis en uit te slaap


Pligte gaan ondermeer insluit:


- Instandhouding van kliënt lys met gereelde besoeke en behoeftebepalings

- Werf van nuwe kliënte

- Aanbied van inligtingsaande

- Bywoon van vergaderings in die omgewing om te bemark