Verpleegster/ Nurse - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2015 10:34:10 AM
10-02-2015 10:34:10 AM
Groblershoop

Bekende kettingwinkel is opsoek na dinamiese, energieke kandidate met ervaring van die handelswinkels om aansoek te doen vir die verskeie poste:

VERPLEEGSTER (ref. OHPV)

Vereistes:
- Matriek met 'n relevante kwalifikasie en geldige registrasie by die Raad van Verpleegkundiges en/of aptekerswese.
- Ten minste 5-7 jaar ondervinding in 'n omgewing waar algemene noodsorg tesame met behandeling van siektes hanteer is
- Moet skedule medikasie tot skedule 3 kan voorskryf en pasiënte kan konsulteer en diagnoseer
- Goeie ondervinding en kennis van medikasie, die toediening daarvan en alle mediese aspekte daarvan ken
- Moet sober gewoontes handhaaf en geen kriminele rekord hê nie
- Bereid wees om te verhuis

Indien kandidaat oorweeg word, sal hy vir verdere toetsing gestuur word.