VERPLEEGSTER (OUAV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-03-2017 1:21:26 PM
21-04-2017 1:21:26 PM
Hierdie gevestigde apteek beskik oor 'n geleentheid vir 'n goed opgeleide kandidaat in die halfdag betrekking as:

VERPLEEGSTER
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met die nodige tersiêre kwalifikasie en n registrasie of vorige registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad op Gesondheidberoepe as verpleegster kan aansoek doen
- Kwalifikasie in Primêre sorg is 'n verdere vereiste
- Aanpasbaarheid en vermoë om onder druk te funksioneer
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Geldige Kode 8 lisensie en eie vervoer
- Bereid wees om naweke asook vakansiedae diens te doen