VERPLEEGSTER (OUAV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-07-2017 2:57:56 PM
06-09-2017 8:50:27 AM
Hierdie goed gevestigde apteek in Upington, beskik oor ‘n HALFDAG geleentheid vir dinamiese, hulpvaardige, empatiese kandidate met ‘n liefde vir pasiënt sorg en nooi kandidate met n professionele voorkoms uit om aansoek te doen.

VERPLEEGSTER
UPINGTON

Vereistes:
- Registrasie by die Suid-Afrikaanse Raad op Gesondheidsberoepe as verpleegster met verkieslik 2 jaar ondervinding en kennis in die daaglikse beman & bestuur van ‘n kliniek. - - - - Uitstekende interpersoonlike vaardighede met eie inisiatief
- Sterk ingesteldheid tot dienslewering aan pasiënte
- Basiese rekenaarvaardigheid
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.

Verantwoordelikhede behels:
- Hoofsaaklik bestuur van kliniek
- Immunisering van baba’s en kleuters
- Uitvoer van voorkomingstoetse op pasiënte insluitend bloedruk-, cholesterol-, bloedsuiker
- Uitbreiding van die kliniek met kliniekdae en promosies.

‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied asook die geleentheid om slegs vanaf 08h00 – 14h00 Maandag tot Vrydag te werk in ‘n aangename, professionele en stimulerende werksomgewing.