Versorger/ Nurse - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-01-2015 10:52:02 AM
10-02-2015 10:52:02 AM
Groblershoop

Energieke kandidaat met 'n liefde vir versorging en mense word benodig om na 'n bejaarde dame met geen gesondheidsprobleme om te sien en te versorg in Groblershoop.

VERSORGER

Vereistes:
- Minstens Matriek met ten minste 5-7 jaar ondervinding in 'n verpleging en/of versorgingsomgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Moet aktief die huishouding kan bestuur ten opsigte van die voorbereiding van kos, delegeer van opdragte aan die skoonmaker en tuinman
- Algemene aankope vir die huis, rond ry van dame vir afsprake by dokter ens.
- Algemene take en omsien van bejaarde dame
- Geldige rybewys en eie vervoer

Indien nodig sal van kandidaat verwag word om in te woon.