VERTEENWOORDIGER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-06-2016 10:54:22 AM
28-07-2016 10:54:22 AM
Instansie wat spesialiseer in verskillende druk-/ graveer werk beskik oor 'n geleentheid vir n kandidaat met goeie menseverhoudinge om aansoek te doen vir die vakante pos:

VERTEENWOORDIGER
?UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2-3 jaar ondervinding in verkope en bemarking.
- Bo- gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede
- Energieke kandidate met die vermoƫ om onafhanklik te kan funksioneer.
- Rekenaarvaardigheid in die basiese programme

Pakket sal insluit Basiese salaris met kommissie asook 'n maatskappy voertuig.