Verwysings Gebaseerde Verkope - Sandton Verfied

R 2500-7500 per month Sandton, Gauteng Sandton, Gauteng more than 14 days ago 15-07-2016 11:57:48 AM
12-08-2016 11:57:48 AM
Hoë inkomste, verwysings gebaseerde verkope.

Ons maatskapy wat al in operasie is vir die laaste 22 jaar, is opsoek na gedrewe, professionele verkoops konsultante om by ons dinamiese en groeiende span aan te sluit.

Ons het twee divisies, skoonheid en kosmetiese verkope, of assuransie verkope.
Ons doen geen “cold-calling” nie, en ons verkoop slegs aan kliënte wat na ons verwys is en alreeds gekontak is deur een van ons departemente.
Ons teikens is ook baie haalbaar.

Ons maatskappy bied onbeperkte kommissie bo-op ‘n klein basiese salaris, en ons het geen “claw-backs” op kommissie nie.
Ons top 10 verdien oor ‘n R100-000-00 per maand en die gemiddeld vir all konsultante is huidiglik so R35 000-00 per maand.
Ons opleidings periode hardloop vir twaalf weke en kosnultante kan tussen R2500-00 to R8500-00 per week behaal, natuurlik gebaseer op behaling van teikens. (Onbeperkte Kommissie geld gedurende die opleidings periode ook).

Matriek

Geen ITC, swartlys, of skuldhersiening.

2 tot 4 jaar verkoops ondervinding