Vloerbestuurder Floor manager - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 25-08-2015 9:14:55 AM
04-09-2015 1:02:43 PM
Prieska
Ons kliënt wat verskillende tipe voere vervaardig beskik oor die volgende beskikbare poste vir kandidate met bo-gemiddelde ondervinding en kennis:


VLOERBESTUURDER
(verw. OORV)

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2-4 jaar ondervinding in 'n fabriek of soortgelyke omgewing
- Bo-gemiddelde organiseringsvaardighede tesame met die vermoë om onder druk te kan funksioneer
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Kode 10 lisensie met PDP
- Bereid wees om skofte te werk
Spoedig moontlik diens te aanvaar.