Voorraad beheer beamtpe - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 09-02-2015 7:02:26 AM
09-03-2015 7:02:26 AM
VOORRAADBEHEER BEAMPTE
Agter-Paarl

Ons kliënt, ? groot en gevestigde boerdery (eierprodusent) geleë tussen Paarl en Malmesbury, beskik tans oor bogenoemde vakature vir ? persoon om op die plaas behulpsaam te wees met die volgende pligte:

-die opstel en kontrolering van weeklikse produksiesyfers ?
-beheer, kontrole en kosteberekening van voorraad ?
-voorraadbeheer administrasie ?
-algemene administratiewe take.

Die ideale kandidaat: ?
-beskik oor uitstekende syfer– en rekenaarvaardighede (Excel sigblaaie en Word) ?
-beskik oor bewese voorraadbeheer kennis en ondervinding ?
-het grondige finansiële kennis ?
-is ? goed georganiseerde persoon wat onafhanklik kan funksioneer ?
-het goeie interpersoonlike vaardighede ?
-toepaslike opleiding sal as aanbeveling dien.