Voorraad Kontroleur - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-03-2015 8:13:33 AM
01-04-2015 8:13:33 AM
Upington:
Ons kliënt ‘n nasionale verspreider van kwaliteit sout en sout produkte is opsoek na n hardwerkende, energieke kandidaat met goeie organiseringsvaardighede om deel te vorm van hul span.

VOORRAAD KONTROLEUR

Vereistes:
- Minstens matriek, ondersteun deur 2-5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Rekenaarvaardigheid in Pastel en MS Office programme.
- Sterk leierskap eienskappe beskik met goeie menseverhoudinge.
- Volle beheer en verantwoordelikheid kan neem van die stoor en voorraad, huidige stelsels kan hersien, verbeter en of nuwe stelsels implementeer.
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Spoedig moontlik diens aanvaar