VRAG SKEDULEERDERS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-01-2016 2:19:33 PM
09-02-2016 2:19:33 PM
Ons kliënt 'n groot rolspeler in die lang afstand vervoer industrie is opsoek na dinamiese, goed georganiseerde kandidate met die vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer en nooi alle belangstellendes om aansoek te doen.

VRAG SKEDULEERDERS
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar vrag skedulering ondervinding
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, internet gebruik en eposse
- Bereid wees om lang, ongereelde ure te werk

Pligte gaan insluit:
- Boek en bestuur van vragte laai punt tot aflaai punt
- Diesel beplanning doen en reël vir diesel bestellings
- Alle vragte se oplaai punte en aflaai punte en diesel punte op skedule op die rekenaar laai
- Seker maak daar bestaan kontrakte tussen die kliënt en maatskappy
- Daaglikse gereelde opvolg van vragte
- Behulpsaam met verkryging van vragte en bemarking
- Berekening van kwotasies vir die vervoer van vragte
- Bestuur van dienste vir voorhakers
- Moet bereid wees om lang ure te werk om kliënte gelukkig te hou.