Vragmotorbestuurder - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 14-08-2014 9:59:11 AM
05-09-2014 8:51:24 AM
Vragmotorbestuurder (Kode 14)

Ons kliënt, ’n gevestigde vervaardigingsonderneming, beskik tans oor die bogenoemde
betrekking by sy aanleg in die Paarl, vir ’n betroubare persoon met
goeie kommunikasievaardighede,3 jaar of meer ondervinding in ’n soortgelyke betrekking, asook ’n geldige PDP en Kode 14-rybewys.

Die suksesvolle kandidaat sal aan die Fabrieksbestuurder rapporteer en vir onder meer die volgende pligte verantwoordelikheid aanvaar: • aflewerings • vervoer van goedere, soos vereis • alle ander algemene take eie aan die pos of soos deur bestuur versoek.

In ruil vir u bydrae, bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Indien u geen terugvoering binne 2 weke ná die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.